|
candygirlbabe (November 30, 1999 at 12:00 am)
WOW!! Sjoe ivan maar jy is n hottie ek het ook onlangs die movie gesien en ek dink dit was GR8!! mooi gedoen. Hope to see more from you on tv!
Afrikanermeisie (November 30, 1999 at 12:00 am)
"Is JOU pa se t*ottie 'n chillie?" Bakgat film!
pokadot876 (November 30, 1999 at 12:00 am)
yo yo...jy's hot he he!!!!!!
Charnetjie (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ek weet dit is seker bietjie laat vir n comment, maar ek het eers onlangs die movie gesien, en ek moet se dit is die BESTE fliek wat nog ooit in SA gemaak is.... Jy is HOT Ivan, Het jy nie dalk facebook nie????
bakgatfliek (November 30, 1999 at 12:00 am)
Hey Anja, Ivan het nie huidiglik 'n facebook profile nie, maar ek sal met hom praat en se hy moet bietjie werk daarvan maak, haha! Lekker dag, en dankie vir jou belangstelling!
anjadejager (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ivan is jy nie op facebook nie?
Dit sal flippen awesome wees om met jou te kan praat
fruitvendor911 (November 30, 1999 at 12:00 am)
ja nice movie, dit was awsome!
blastfast25 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Dit was 'n flippen cool movie. Goed vir SA, cool acting.... nice man! Daai girl is net flippen mooi. LOL
ivanbotha (November 30, 1999 at 12:00 am)
cool |