|
rylands10 (November 30, 1999 at 12:00 am)
where can i download these song he sings?
lizjansen (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ja dit is!!
andremaritz (November 30, 1999 at 12:00 am)
Hey seerower sit bietjie boere musiek op
oomkalie (November 30, 1999 at 12:00 am)
Enige een in SA wat 'n ou FAK het? Ek is in Taiwan en wil my kind Afrikaans leer. Sing in die aande vir haar, maar kan nie alles onthou nie.
Mooi video. Die beste war ek nog op Youtube gesien het. BAIE DANKIE oomkalie8@hotmail. com
Vospix (November 30, 1999 at 12:00 am)
Is dit dan in Firkin geneem!?!?!
Nats2394 (November 30, 1999 at 12:00 am)
My hart trek SA toe, maar my voete is vas in London!!!Mis SA! Thanks vir die vids man, jy's great..
p3t3rmax (November 30, 1999 at 12:00 am)
Sjoe, ek is n' rooinek wat in n' Afrikaanse skool grootgeword het an dit bring darem memories terug van daai ou skool dae
BeeSoe1 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Das goed. Pieter smit is een van die beste suid afrikanse entertainers. Vir die mense wat afrikaans verstan, hiers nou n song vir julle. Dankie vir die video, dis lekker
pokkelollie (November 30, 1999 at 12:00 am)
Pragtig, geniet dit absoluut. Afrikaans bo!!!
gerrieswart (November 30, 1999 at 12:00 am)
al wat ek kan se is dieSeerower is n masjien |